Hanga Roa

Hanga Roa

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Chili Chili
 Gebied Vlag van Paaseiland Paaseiland
 Koördinate 27°09′S 109°25′W / 27.150°S 109.417°W / -27.150; -109.417
 Gestig op 9 September 1888
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 2 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2002) 3 304
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone UTC -6
 - Somertyd UTC -6
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Hanga Roa (Spaanse uitspraak: [ˈaŋɡa ˈro.a]) (Spaans: Bahía Larga) is die belangrikste stad, hawe en hoofstad van die eilandstaat Paaseiland, 'n provinsie van Chili.[1] Dit is geleë in die suidelike deel van die weskus van die eiland, in die laaglande tussen die uitgestorwe vulkane van Terevaka en Rano Kau. Die bevolking van 3 304 (sensus van 2002) beslaan 87 persent van die totale bevolking van die eiland.

  1. Annie Murphy, For Chile, Colossal Trouble On Easter Island, Npr.org, 9 September 2010 (Besoek op 31 Mei 2019)

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy